Ontmoet Johan, die dryfkrag agter opknapping van Middelburg-stasie


‘n Enkele inspireerder kan die vonk wees om ’n dorp weer aan die blom te kry. Ontmoet Johan Janse van Rensburg, die man wat die dryfkrag was om die vervalle stasiegebou in Middelburg tot sy prag te herstel.

En plantkundige dr. Ernst van Jaarsveld vertel watter inheemse struike in die Hoëveld aard om dorpe te verfraai. Klik hier vir die reeks oor vergroening van dorpe in die land.

 

Johan se sy verloofde Liezl Prinsloo, voor die mooi stasiegebou.

Die skoon perron

Die opgeknapde stasie

Voor opknapping

Só het die stasie gelyk voor die opknapping.

Kyk ook hierdie video’s oor die skoonmaakproses:
https://web.facebook.com/watch/?v=4113641152020390

Johan Janse van Rensburg verduidelik wat al gedoen is om die stasiegebou weer op te knap:

So word ‘n ‘sleeper’ vervang:

Die stoomtrein word gerestoureer