Ontmoet Karoo-seun Reagen, jong kaptein van ‘n mynskip


Reagen Lemmetuis van Oudtshoorn is op 38 een van die jongste kapteine aan die stuur van ‘n mynskip van een van die wêreldse grootste diamantmaatskappye.

Hierdie Karooseun wys sy staal op ‘n skip in die Atlantiese Oseaan en sê hy kon vinnig aanpas in die maritieme wêreld vanweë ‘n streng opbrengs in ‘n “militêre huis”. En, dis een van sy grootste drome wat toe uiteindelik waar geword het.

Luister vandag op Driesestig na sy storie.

 

Kaptein Reagen Lemmetuis

Kaptein Reagen Lemmetuis

Kaptein Reagen Lemmetuis