Paranoia kan lewens verwoes


Paranoia is die ongegronde agterdog teenoor, en wantroue in ander persone of organisasies.

Dit is ‘n toestand wat gekenmerk word deur delusies van vervolging, ongegronde jaloesie of oordrewe selfbelang wat tipies in ‘n georganiseerde stelsel ingewerk is.

Leer meer hieroor in hierdie episode.