Plaaslike bloulelie bekroon op Chelsea Blommeskou


Andy de Wet vertel vir Martelize Brink van Blackjack, die plaaslike agapant, wat aangewys is as die Chelsea Blommeskou se beste nuwe plant van die jaar.

Wenners

Die Black Jack!