Robertson se wingerde, valskermspringers, troues, stoomtrein en planne vir uitdagings


Robertson

Het jy geweet Robertson het ’n vliegveld waar Boeings kan land? Dís een die interessanthede van die Langeberg-streek.

Marí Hudson vind meer uit oor die goeie dinge en die uitdagings van die mooi Montagu-Bonnievale-Ashton-McGregor-Robertson gebied. Beurtkrag en die instroming van buitelandse mense en die druk op die infrastruktuur is twee van die grootste uitdagings.

Wilma Christoffels van Helpende Handjies op Montagu, Johny Steenkamp, onder-burgemeester van die Langeberg Munisipaliteit en Renate le Roux van Robertson en Bonnievale se toeriste-kantoor is die gaste.

Lees en luister ook:

Wat doen netjiese Montagu reg?