Só het voëls vere ontwikkel


Hoe het evolusie plaasgevind sodat voëls vere gekry het? Het dit ontwikkel omdat kruipende diere begin vlieg het of omdat diere in bome uit die bome begin sweef het?

Die wetenskaplike paneel van Hoe verklaar jy dit? vertel ook meer oor die roep van ‘n blafgeitjie.

Alle voëls is nie eenders geveer nie

Vere en vlerke in aksie: Enkele foto’s uit die versameling van Dolf Els

 

 

Foto: Dolf Els

Foto: Dolf Els

Foto: Dolf Els

Foto: Dolf Els

Foto: Dolf Els