Fotografie
CategoryUitsonderlike landskapfoto’s
Die 50 finalis-foto’s van Boredpanda se Landskap#2010 foto-kompetisie is werklik verruklik mooi. Hier is ‘n kykie na enkele van die mooist..
Hommeltuie, rolprente & die wet
Regardt van den Berg vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hommeltuie in die filmbedryf gebruik word.
- Laai Af (11 710K..
Só het voëls vere ontwikkel
Hoe het evolusie plaasgevind sodat voëls vere gekry het? Het dit ontwikkel omdat kruipende diere begin vlieg het of omdat diere in bom..
SA fotograaf wen gesogte toekenning
Gonnie Myburgh, een van ons land se beste natuurfotograwe
Die Suid-Afrikaanse fotograaf Gonnie Myburgh, is onlangs aangewys as Nature’..
Vóór en ná die Outenikwa brande
Hierdie twee interessante foto’s vóór die brand, en wat ná die brand uit dieselfde hoek geneem is deur RSG luisteraars, Ampie Reinecke en ..
Deur die lens van ‘n wen-fotograaf
Hougaard Malan
Hougaard Malan is een van die wêreld se beste landskapsfotograwe. Een van sy foto’s – die een van ‘n eensame boompie in..
Treffende foto’s deur luisteraars
Ons het op ons Ooggetuie-blad geloer, en van die mooiste luisteraarsfoto’s wat tussen 1 Desember en vandag geplaas is, hier bymekaargesit ..
Wat is die nuutste inligting oor kosmiese strale?
Sterre en Planete: Laat alle sterre fakkels opvlam? Daar is ook nuwe inligting oor kosmiese strale. En Wim Filmalter verduidelik hoe om st..
Kinderfotosessies is g‘n grap
Om mooi foto’s van kinders te neem, is nie so maklik nie. Kinders is woelig, beweeg wanneer hulle wil, en tree juis wars op wanneer ouers ..
Kaapse brande in beeld
Verskeie veldbrande het van die Elgin-vallei, deur Sir Lowry’s pas by Somerset-Wes, tot Simonsberg gewoed. Kaapse brandslaners veg reeds d..
Die sjarme van swart-en-wit foto’s en ‘n hout-kamera
Klassiek bly tydloos, selfs in fotografie. Dieselfde proses, tegniek, materiaal en apparaat word steeds gebruik, en hoewel dit duurder mag..
Koi visse is nie net sommerso visse nie
Albert Smuts het dié foto geneem vir Koi Medic geneem vir ‘n advertensie, wat baie terugvoer ontlok nie.
Kyk die video, waar die ..
Reënboog in die Karoo & Die uil
Luisteraarsfoto: Reënboog ná reënbui in die Karoo, Beaufort Wes.
Datum gelaai op Ooggetuie: 18 Februarie 2016
Sender: Gerhard Van Der We..
Luisteraars se natuurfoto’s
Kyk na dié natuurfoto’s wat deur RSG-luisteraars geneem is.
‘n Onstuimige see met sonsondergang. Dis op 6 Oktober 2015 gelaai deur Andre..
Kliek met CapeNature
Soos julle weet het CapeNature ‘n wonderlike promosie vandeesmaand waar jy gratis toegang tot hulle reservate vanaf 21-27 September kan ge..
Ons mooi land – Ooggetuie foto’s
“Hierdie treffende foto is geneem by Dasville – wat sowat 50 km vanaf Heidelberg oppad na Durban langs die N3 geleë is – naby Grootvlei! ..
Mik voor jy druk
Kry bietjie komposisie in jou fotos met behulp van Steve McCurry, (bekend vir ondermeer “Afghan Girl”) se fotos.