Só lyk Mars


Op Mars

Die mensdom is gaande oor die kwaliteit van die videobeelde wat ontvang is nadat die nuutste aankomeling op Mars, Perseverance, se beeldsending vrygestel is.

Lafras Smit, ons sterrespeurder, vertel wat daar in Maart te sien sal wees, onder andere ‘n konjunksie.

En wat word op die Internasionale Ruimtestasie gedoen as iemand sou sterf?

Foto van Mars landskap

Luister na Sterre en Planete:

Kyk ook:

https://mars.nasa.gov/mars2020/multimedia/images/


Luister en kyk ook:

Perseverance se ingewikkelde landing op Mars land