Suig vlermuise bloed? Home Natuur Diere Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 17/02/2020. 25/02/2020 Vrugtevlermuise Besef jy dat ‘n vlermuis nié kan loop nie? En wil jy weet of hulle werklik bloed suig? Al gehoor van die Bongo-mot? En wat is die storie van die draaiende staalkop wat Haidee Muller in die pos ontvang het? Laai Af (29 082KB) Teken in met iTunes Luister