Sylvester gedy steeds


Sylvester in Januarie 2021 afgeneem.

Sylvester die leeu, eens ‘n wegloper en nou die koning van ‘n trop by Kuzuko Lodge, is doodgelukkig in die Oos-Kaap.

Die bewaarders by Kuzuko Lodge, het in Oktober 2020 die vier leeuwelpies (Sylvester se 2 seuns en Fielies se dogter en seun) suksesvol na ‘n naburige reservaat Magic Hills verskuif, nadat Sylvester begin knor het vir die jong leeus wat begin maanhare kry en groter word.

Gamka, Kambro en hul nefie en niggie, Liam en Cat, is onlangs suksesvol na die naburige reservaat Magic Hills verskuif.

Lees meer en kyk na meer foto’s van Sylvester en sy trop:

Sylvester word 8 jaar oud!