Dokumementêre
TagLuister weer na ‘n dokumentêr oor Portchie
Carla MacKenzie gaan in Maria’s Manor – Die kuns en lewe van Portchie op Donderdag 31 Julie na die seun van ‘n groenteboer in die Vrystaa…
Luister weer na ‘Die visnetmakers van die Weskus’
Jou eie skêr, ‘n mes, ‘n lang dik naald, groen plastiek garing en ‘n vaardigheid wat oor jare vasgelê is. Dit is die gereedskap van die v…
Luister Donderdagaand na ‘My slim kollega’, ‘n dokumentêr oor KI
My slim kollega, ‘n dokumentêr oor kunsmatige intelligensie, word Donderdag 18 Julie om 20:00 op RSG uitgesaai.
Die vinnige vooruitgan…
Dié dokumentêre wag op jou
RSG se dokumentêre seisoen strek van 5 Januarie tot 30 Maart op Donderdagaande om 20:00. Nege is reeds afgehandel en jy kan na hulle potg…