Verwonder jou aan renosters


‘n Witrenoster en haar kalf

In die reeks Op Horings in Alhoebekker, gesels dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Brits, Noordwes, oor renosters.

In die reeks kyk ons na die ontwikkeling van die renoster, die verskil tussen swart en wit renosters, die anatomie van die renoster, hoe renosters kommunikeer, hul horings en hoe mak renosterskalfies word as hulle wees grootegmaak word.

As jy dit misgeloop het, luister hier na al die episodes.

Renosterkalfies is spelerig, maar altyd in die nabyheid van hul ma.

Episode 1. 6 Julie.
Dr Scheepers gesels oor die ontwikkeling van die renoster.

Ep 2. 13 Julie 2021
Die anatomie van die renoster.

Ep 3. 20 Julie
Hoe kommunikeer renosters met mekaar.

Ep 4. 27 Julie
Die verskil tussen wit en swart renosters se breine.

Ep 5. 3 Aug
Die verskil tussen renosters en ander diere se horings.

Ep 6. Op horings 10 Augustus 2021

Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat oor die verskille tussen wit- en swartrenosters.

Ep 7. Op horings 17 Augustus 2021

Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat oor die geboortprosesvan renosters.

Ep 8. Op horings 24 Augustus 2021

Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, sluit die reeks oor renosters af met antwoorde op verskeie vrae oor hierdie besonderse dier.


Meer inligting oor renosters

Kyk na die oulike animasie-video oor renosters:

Lees meer oor renosters: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/Jou-lewe/Skoolwerk/vir-skooltake-als-oor-die-renoster-20190118