Vlugteling-dogtertjie Amal stap ver op soek na haar ma


Amal is ‘n 9-jarige Siriese vlugteling van Aleppo. Sy stap 8000 km van die Siriese/Turkse grens na Manchester, opsoek na haar mense. Langs haar pad, sal elke dorpie en stad waardeur stap in haar soektog, haar verwelkom.

Sy is 3,5 m lank, en is gemaak deur die Hand Spring Puppet Company in Kaapstad, om simpatie aan te wakker vir vlugtelinge.