Waar lê die probleem in jou verhoudings?


Kom toets saam met ons waar julle probleemareas is.

Kliniese sielkundige Louis Awerbuck doen ‘n toets met luisteraars. Die toets geld nie net vir liefdesverhoudings nie, maar vir enige verhouding wat jy as belangrik in jou lewe ag.