#GuptaLeaks: Waarom sluimer NVG?


Nuwe onthullings oor korrupsie kom steeds weekliks na vore deur die sogenaamde #GuptaLeaks e-posse, en vanuit ander bronne, en daar word getrou in die media daaroor berig. Wat egter opvallend is, is die skynbare versuim van die land se wetstoepassingsagentskappe om op te tree teen enigeen wat geimpliseer word. Monitor vra vanoggend twee kenners waarom hulle reken dit so is: dr. Johan Burger is van die Instituut vir Sekerheidstudies en adv. Paul Hoffman is van die organisasie Accountability Now.

Klik hier: https://iono.fm/e/460144