Moet ons wegdoen met provinsies?


Praat Saam: Maandag 5 Februarie 2018

Die politieke situasie in die Wes-Kaap het verskeie uitdagings vir die drie vlakke van regering na vore gebring. Is die moontlike sentralisering van regeringsvlakke en die vermindering van provinsies om dienslewering te bespoedig, die antwoord?