Wat gebeur as jy verlief is? Home RSG Radio RSG personeel Wie is ek? Gepubliseer op 26/07/2024. Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Ons kyk na die positiewe en negatiewe eienskappe van verliefdheid, en hoe dit in langtermynverhoudings invleg kan word.