Wat is die verskil tussen hemp en cannabis?


Hemp en cannabis word nog dikwels deur leke verwar. Die regering het reeds meer as 90 lisensies toegestaan vir medisinale gebruik en navorsing, maar ‘n misterie en sluier hang nog oor die inhoud en die verskille in inhoud van die plante, wat verwant is aanmekaar.

Johan Rademan het op Montagu met Brenda Marx oor die vordering in navorsing in dié bedryf gesels.