Wat is seewier se voedingswaarde?


Dieetkundige Mariza van Zyl praat oor die seewiergier in gesondheidskoskringe.

Daar is veral baie navorsing oor seewier se voedingswaarde in Japan gedoen.