Wat moet SA doen om moderne en goedkoper sonkrag te verskaf?


Wat moet Suid-Afrika doen om moderne sonplase te bou om goedkoper sonkrag te lewer as Eskomkrag, en mededingend te bly in die wêreldekonomie. Hoe kies jy die beste sonpanele vir jou huis?

Marí Hudson gesels met Prof Vivian Alberts, een van die wêreld se voorste sonkragkenners.

Luister na die derde episode in die kort reeks oor sonkrag in My Mooi Dorp, die program om dorpe en gemeenskappe the help om funksionerend en florerend te word.

Lees en luister ook na die eerste twee episodes oor sonkrag in die reeks:

Moderne, goedkoop son-energie: SA besig om dié trein te verpas

Moderne, goedkoop son-energie: SA besig om dié trein te verpas