Watter soort ouer is jy?


Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Elzette Fritz en Katherine van Heerden oor verskillende ouerskapstyle, en wat die impak daarvan is op die gesin en die kinders se ontwikkeling.

Is jy ‘n:

  • militêre, outokratiese ouer wat straf,
  • of ‘n gesaghebbende ouer wat duidelike grense te stel, maar die kind ruimte gee om foute te maak,
  • of ‘n oorkompenserende/permissiewe ouer wat geen grense stel nie en nooit nee sê nie wat dan die helikopter-ouer of grassnyer-ouer of borrelverpakkings-ouer word,
  • of ‘n onbetrokke ouer?

Luister na die gesprek op Groeipyne:

Lees meer oor die ouerskap-style: https://www.zedua.com/blog/four-types-of-parenting-styles-and-outcome/

 

Lees en luister ook:

Ouers kan kind se selfvertroue skaad of bou