Watter soort verwarmer is die beste?


Gustav Koegelenberg vertel vir Martelize Brink hoe die verskillende soorte verwarmers teen mekaar opweeg. Hy kyk na die elektrisiteitsverbruik en wat geskik is vir verskillende grootte spasies.