Met bergfietse in die Himalajas


Dit kan nie maklik wees! Om met berfietse in die Himalaja-berggebied 650 km in 9 dae af te lê. Maar Suid-Afrikaners het dié avontuur in Indë aangedurf en gesels in Oggend op RSG oor dié tog.