Oefening
CategoryDie wetenskap van fietsry in die Tour de France
Met die Tour de France, een van die gewildste fietswedrenne in die wêreld, tans aan die gang, gesels Marí Hudson met dr Ross Tucker, beke…
Kola-20 Week 4
Hier is Week#4 van ons KOLA-20 (Kom Ons Lewe Anders-20) Aksieplan.
Nota van Mari
Sneeu het die afgelope paar dae oor bykans die he…
KOLA-20 Week 3
Hier is Week#3 van ons KOLA-20 (Kom Ons Lewe Anders-20) Aksieplan.
Nota van Mari
Ek moet sê ek kan nie wag dat 1 Junie aanbreek en ‘n…
‘Core’ oefeninge
As ‘n eerste stadium, moet die dieper maagspiere eerste versterk word.
As ‘n eerste stadium met enige goeie oefenprogram, moet die di…
KOLA-20 week 2
Hier is Week#2 van ons KOLA-20 (Kom Ons Lewe Anders-20) Aksieplan. Ons vra om verskoning vir die vertraging. Ek kan dit nie eens op die i…
Kom ons lewe anders (KOLA)-20 aksieplan
COVID-19 is besig om die wêreld te verander: hoe ‘n mens dink oor die wêreld, die natuur, siekte, gesondheid en oor jouself, die ekonomie…
KOLA-20 week 1
Ons skop vandeesweek af met Week#1 van ons KOLA-20 (Kom Ons Lewe Anders-20) Aksieplan.
Proloog – Week#0
Jy het nou jou alles op jou d…
Skouergordel- en nekstrekke
Die skouergordel en nek kan ongelooflik styf raak van lang ure voor ‘n rekenaar. Al die spiere wat die kop regop moet hou, raak styf en g…
Hoeveel water moet ek drink as ek oefen?
Die dieetkundige, Melissa Nel, praat oor vloeistofinname tydens oefening.
- Laai Af (8 812KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Wat gebeur as jy diep duik?
Wat gebeur met ‘n scubaduiker se liggaam wanneer hy diep onder die water duik en dan weer na die oppervlak terugkeer?
Wat gebeur met s…
Hoe fiks moet ‘n renjaer wees?
Hoe fiks moet ‘n renjaer wees? Hulle sit dan doodstil agter die stuurwiel. Maar teen die spoed wat hulle jaag, moet hul reflekse net so b…
Ys-swem in Antarktika
Samantha Whelpton vertel vir Martelize Brink by Oggend op RSG van die wêreldrekord ys-swem in Antarktika waaraan sy onlangs deelgeneem he…
Met bergfietse in die Himalajas
Dit kan nie maklik wees! Om met berfietse in die Himalaja-berggebied 650 km in 9 dae af te lê. Maar Suid-Afrikaners het dié avontuur in I…
Borskanker-oorwinnaars word draakboot-kampioene
Die amaBele Belles in Spanje deel.
‘n Groep van 20 vroue – almal oorwinnaars van borskanker en bekend as die amaBele Belles – het onl…
My DDN-storie: my weke 16+
My skoene dra my gewig goed
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
Hierdie not…
Doen dit net aksieplan week#16+
Die Doen Dit Net aksieplan is ‘n gewigsverlies- en fiksheidsplan wat jou help om gewig te verloor en fiks en gesonder te word.
Onthou,…
Help jou oorgewig kind só
Is jou kind oorgewig?
Donderdag 23 November 2017
Johan van Lill kyk na obesiteit by kinders. Hoe kan ouers dit voorkom en han…
My DDN-storie: My week#16 en ek voel sterker
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
Só het my week#16 tot dusver verloop:
…
Doen dit net aksieplan week#15
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverl…
My DDN-storie: In week#15 ontmoet ek ‘n dapper seuntjie
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My 15e week verloop goed. Ek kon die week t…
DDN aksieplan week#14
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverl…
Beste oefeningswenke deur ‘n gym-instrukteur
Frederika (Wielie) Frick in aksie tydens ‘n driekamp.
Frederika, oftewel Wielie Frick, is ‘n ervare persoonlike instrukteur en drieka…
My DDN-storie: In my week#14 word sake warm
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My veertiende week verloop goed, al styg di…
Spieroefeninge week#12
Voeg hierdie oefeninge by jou biblioteek van oefeninge, en probeer dan minstens een keer per week spieroefeninge doen, en 4 – 7 soorte oe…