Agorafobie: is jy angstig om jou ‘veilige plek’ te verlaat?


Voel jy angstig in ‘n groot skare?

Agorafobie, of ruimtevrees, is nie net die vrees van ruimte nie, maar meer die vrees van jou “veilige plek” verlaat.

Min mense is diagnoseerbaar met hierdie fobie, maar kombineer te veel angs, ‘n pandemie en een van die ander fobie-familielede, en die prentjie kan radikaal verander.