Bekkige Buddy het nie ‘n hondelewe nie


Luister na Bekkige Buddy vanoggend op alhoebekker. Buddy is die hond wat deur die nuwe oggend-program alhoebekker aangeneem is. Lizma van Zyl vertel meer oor die lewe uit ‘n hond se perspektief.

Watter soort hond dink jy is Buddy?

Buddy by Lizma van Zyl, en nog ‘n klein buddy op haar skoot.