Haidee se mense
CategoryDokumentêr: Abdoel se AMG perde
Ja hy het al pryse gewen by landbouskoue, vertel Abdoel. Haidee hoor meer oor Abdoel Absolom van Kalksteenfontein se skou-perde, ons hoor ..
Van groentesmous tot jongboer van die jaar
Wayne Mansfield in sy suurlemoenboord
Hy is die jong suurlemoen boer van Pniel wat eers ‘n groentesmous was. Toe kry Wayne Mansfield ‘..
Hussein Samsodien, Kaapse fesmaker
Hussein Samsodien in sy werkswinkel
Hussein Samsodien is die enigste man in Afrika sê hy, wat nog kofias, oftewel ‘n fes, maak.
Hai..
Stem en wen vir die boeke van die jaar!
Sukkel jy om ‘n boek in jou omgewing te kry? Graffiti Boeke www.graffitiboeke.co.za is ‘n aanlynwinkel met ‘n passie vir Afrikaans. Die we..
Oom Kiepie se groentetuin
Oom Kiepie in sy mildelike groentetuin.
Op die plaas Mulderbosch naby Stellenbosch kruis Haidee Muller se pad met dié van Oom Kiepie.
..
Luister weer: Diana Ferrus, Vrou van die Grond
Diana Ferrus
Donderdag 1 Februarie 2018
Haidee Muller bring aan jou die verhaal van Diana Ferrus, digter en kortverhaalskrywe..
Oom Mohl is veeldoelig
Haidee kuier by Oom Mohl Alexander in Kuilsrivier. Oom Mohl was ‘n kranige bokser op sy dag en het in sy laat 50’s begin uitblink in wedlo..
Toe word sy motorhuis ‘n biblioteek
Haidee het gaan kuier by John Nicolson by sy huis in Lavender Hill waar hy sy motorhuis in ‘n biblioteek omskep het.
Haidee loop ‘n oud-fotoverhaalheld raak
Tom van Wyk het in die 70s die rol van Dr Bill Savage gespeel in die fotoverhaal, Louise. Haidee het hom onlangs by ‘n geselligheid in Bel..
Dysseldorper is ATKV-Muzik wenner
Sulayman Human is op Dysselsdorp, sowat 23 km van Oudtshoorn af, gebore. Hy is 2017 se trotse ATKV-Muzikwenner.
Haidee Muller het by ho..
Ontmoet Antie Maggie (99)
Haidee Muller kuier by Antie Maggy van der Horst. Sy is die oudste oorlewende leerder van die Athlone Skool vir Blindes. Die skool is vanj..
Ontmoet Katriena, Ke-Mamma van Melkhoutfontein
Haidee ontmoet Anthea Roussouw in Melkhoutfontein wat haar voorstel aan Katriena Solomon. Katriena is gebore op Oudtshoorn en woon die afg..
Kunstenaar borduur op binnebande
Haidee het onlangs die talentvolle kunstenaar Hannalie Taute ontmoet op Stilbaai. Daar het Hannalie vertel hoe sy op binnebande borduur en..
Haidee besoek Mandela-huis by die Drakenstein gevangenis
Haidee kuier by Dep, die melkman van Kasselshoop
Haidee was onlangs op die plaas, Kasselshoop naby Stilbaai, waar sy Dawid “Dep” Oktober ontmoet het. Dawid beman die melkstal reeds 25 jaa..
Haidee kuier by Siena en haar teetuin op Kylemore
Op Kylemore tussen Stellenbosch en Pniel, kruis Haidee Muller se paaie met die nimlike Siena Charles. Siena het eers plaaswerk gedoen, tot..
Haidee kuier op 332 jaar-oue Groot Constantia
Haidee Muller kuier by Groot Constantia, en vind meer uit oor die ryk geskiedenis hier. Die wynplaas is vanjaar 332 jaar oud en maak al ne..
Kaleidoskoop
Haidee Muller het by Kaleidoskoop op Worcester, voorheen die Instituut vir Blindes, ‘n paar interessante me..