Programme
CategoryWat is ASMR?
Hoekom word sekere bye meer aangetrek na die kos wat mense eet, eerder as na blomme? Wat is ASMR? Hoe weet ons dit ontspan mense? Wat as…
Is jy passief aggressief?
Ons kyk na die implikasies van passiewe aggressie in verhoudings. Wat is die subtiele, dog skadelike, maniere waarop mense negatiewe emos…
Sal Eskom beter diens lewer as munisipaliteite?
Munisipaliteite regoor die land het teen einde Maart vanjaar ‘n verstommende R100 miljard aan Eskom geskuld. Dis 33% hoër as die vorige j…
Mag ‘n verhuurder haar huurders op huis-kameras dophou?
Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag oor volmag en prokurasie.
Hy vertel ook van ‘n geval waar ‘n verhuurder haar huurders op die huis se …
Het die Minister van Arbeid die magte om rigiede raskwotas af te dwing?
Die DA vra die hof om te besin oor watter magte die Minister van Indiensneming en Arbeid het om rigiede rassekwotas af te dwing. Die ontt…
Moenie in onsekere tye bang of slim wees met beleggings nie
Pieter Koorhof – portefeuljebestuurder, Allan Gray.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe relevant is boeke in 2025?
Hoe relevant is boeke in 2025? Het jy ‘n hardekopie boek nodig of kan jy liewers net ‘n elektroniese toestel gebruik? In hierdie Woen…
Luister weer na ons wendrama “Konneksie”
Marion Erskine se Konneksie is die wendrama van die 2024 RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV.
Skakel in Donderda…
Die lewensversekeringsbedryf se transformasie in 25 jaar
Riaan van Reenen – uitvoerende hoof, Discovery
Volg RSG Geldsake op Twitter
Handelsoorlog bied reuse-geleentheid vir SA se skaars aardmetale
Graham Soden – uitvoerende hoof, Steenkampskraal Monazite Mine.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Mymoena en Bianca kuier by RSG
Dis vanjaar 10 jaar dat tienduisende Suid-Afrikaners elke weeksaand die mense van Ruiterbosch se lief en leed deel. Suidooster het in…
Waarheen nou ná Godongwana onder BTW-druk swig?
Charles de Wet – uitvoerende bestuurder, ENSafrica
&
Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient-groep
&
Prof Amanda Gouws – prof…
Hoe lyk die toekoms van boeke in Suid-Afrika?
Dit was gister Wêreld boeke- en kopieregdag en in Suid-Afrika. In ‘n studie in 2023, deur die Universiteit van Pretoria, het die uitg…
Nuwe raskwotas vir besighede gaan in hof draai
Verskeie organisasies, soos Sakeliga en die FW de Klerk-stigting, het hulle misnoeë oor die jongste rasvereistes vir besighede met 50…
SA boerbokvleis wêreldwyd gewild maar nie op ons winkelrakke nie
Die Suid-Afrikaanse boerbok is oor 70 jaar deur selektiewe teling in die land só goed ontwikkel dat diê bokras wêreldwyd gewild is, m…
Het die G20-beraad in SA sy glans verloor?
Suid-Afrika het reikhalsend uitgesien na sy voorsitterskap van die G20-beraad vanjaar, maar dit lyk of die beraad sy glans gaan…
Regulasies om vuurwapens van veiligheidswagte te beperk
Die minister van polisie, Senzo Mchunu, se onlangse kennisgewing om vuurwapens van private sekuriteitsmaatskappye streng te reguleer en s…
Sit jy en jou skoonouers vas?
Ons verken die ingewikkelde en dikwels pynlike verhouding tussen skoonkinders en skoonouers.
Transnet soek private vennote
Yolisa Kani – hoof: besigheidsontwikkeling, Transnet Volg RSG Geldsake op Twitter
5 jr ná Covid – Op soek na die ware feite: Die ander sienings
Dit is 5 jaar ná die Covid pandemie. Weet ons nou meer van die virus en die vaksien? Is daar navorsing gedoen om presies te verstaan hoe …
Wat is jou lees-ouderdom?
Wat is jou lees-ouderdom? Ons hoor by die stigter en bestuurshoof van Stimulus Maksima, Lotta Engelbrecht, uit wat ‘n lees-ouderdom is, …
Hoe moet ons Trump verstaan?
Pres Donald Trump
Die Amerikaanse president, Donald Trump, is nou maar 80 dae in die Withuis, al voel dit soms of dit veel langer…
Wat is neurodiversiteit?
Ons fokus op neurodiversiteit saam met kliniese sielkundige, spelterapeut en neuro-gedragskonsultant, dr. Jo-Marie Bothma.
Die ongemaklike waarheid (vir die ANC) oor landbou in SA
THE UNCOMFORTABLE TRUTH ABOUT SOUTH AFRICA’S AGRICULTURE is die jongste boek uit die pen van die landousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom, …