Programme
CategoryGaan Asteroïede 2024YR4 oor 7jr met die Aarde bots?
Die groot nuus, veral op sosiale media, is Asteroïede 2024 YR4, omdat dit moontlik oor sowat sewe jaar met die aarde kan bots.
En, ons…
Sukkel jy om jou doelwitte te bereik?
Sukkel jy om jou doelwitte te bereik? Hoekom sukkel die meeste van ons daarmee? Is daar iets met jou verkeerd, of die doelwitte wat jy st…
Onlangse Meerkat-ontdekking; Hoe sonseil-satelliete kan waarsku teen gevaarlike ruimteweer
Stefan Lotz van SANSA op Hermanus bring ons op hoogte van die jongste ruimteweer.
Ons beantwoord ’n luisteraarsvraag oor ’n onlangse M…
Die POPI-wet; Padongelukkefonds vasgevat
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsvraag oor die POPI-wet.
Spesialisgas Susan de Wet vertel van ‘n saak oor die Appèlhof wat die Pa…
Wet op Egskeidings: gades kan teen mekaar se boedels eis
Igna Klynsmith praat oor Sportreg.
Familieregkenner Riëtte Oosthuizen bespreek die geldigheid van Artikel 7(7)(c) van die Wet op …
Hoekom is prosteses so duur in SA?
Hoekom is prostese so duur in Suid Afrika? Hoekom word dit nie hier ontwikkel nie? Barrie Ferreira praat hieroor met kenners wat dit wil…
Maak jou boorgat só wettig
Nthatisi Modingoane woordvoerder, Johannesburg-metro (CoJ)
Volg RSG Geldsake op Twitter
Ons gesels met Zirk van den Bergh oor ‘Landuit’
Ilse Salzwedel gesels met Zirk van den Bergh oor sy baie openhartige outobiografiese boek, LANDUIT.
Jy kan ook luister na ‘n huldebly…
Begroting: Hier is die belangrikste punte
Daar is gemengde reaksie van ekonome op die begrotingsrede wat finansminister Enoch Godongwana gister in die parlement ter tafel gel…
Wat jy moet weet van Kleuterzone beleggings
Volgens Anthonie Bougas, eienaar van die Kleuterzone-groep, het hy die afgelope paar jaar meer as R500 miljoen van beleggers ontvang wat …
Groeipyne: hoe weet jy as daar fout is met jou kind se gehoor en spraak?
Gehoor en spraak is belangrike aspekte van ‘n kind se ontwikkeling. Hoe weet ons as daar fout is? Hoe kan die probleem aangepak word…
Grootste kriptodiefstal ooit!
Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
Ons gesels met die skrywer van ons voorleesboek
Betsie van Niekerk
Betsie van Niekerk, skrywer van SO OOK OP DIE AARDE, wat soggens op RSG voorgelees word, vertel vir Ilse …
Wat beteken jou produktiwiteit?
Volgens Gallup se STATE OF THE GLOBAL WORKPLACE 2023 is slegs 23% van werknemers wêreldwyd werklik besig by die werk. Dit laat ‘n allemin…
Beagle Watch se handel en wandel met verlore diere
Vakansietye is gewoonlik tyd vir rustig raak en afskaal, maar vir Beagle Watch is dit van die besigste tye, veral as dit by troeteldiere …
Kaapstad koop reeds R50 miljoen se elektrisiteit van inwoners
Geordin Hill-Lewis – burgemeester, Kaapstad Volg RSG Geldsake op Twitter
Jy kan ’n lewenspolis verkoop, maar…
Johan Werth – konsessie-hoof en finansiële raadgewer, Consult by Momentum
Volg RSG Geldsake op Twitter
Meer oor albino voëls, goudgeel wurmpies en bye wat hoenderkos eet
Ons vind meer uit van albino voëls, goudgeel wurmpies wat in vlieë woon, en bye se verslawing aan hoenderkos.
Skrywers en boeke: oor Margaret Atwood, Tom Robbins, Ian McEwan, Abdulrazak Gurhah
Resensent en smaakmaker-finalis Trisa Hugo gesels oor boeke wat haar lewe verander het. Van DIE REISE VAN ISOBELLE tot WILHELMINA: KAMPKI…
Politieke gevolge van die uitgestelde begrotingsrede
Die DA en ander vennote in die Regering van Nasionale Eenheid mag dalk in die verlede agteroor gebuig het om die ANC en sy beleid in die …
Emigreer? Dink hieraan!
Die son skyn te min, en sy vrou snik snags in haar kussing, skryf Zirk van den Berg in sy onlangse memoir, LANDUIT, WANT JY WIL MOS, oor …
“‘n Oorwig kundiges en minder politieke verteenwoordigers moet op waterbestuursrade dien”
Met die weerpatrone wat al hoe meer onvoorspelbaar lyk, kan die Nelsona Mandelabaai-metro nie 50% waterinkomsteverliese bekostig soos wat…
Dít is die reëls as jy ’n boorgat wil sink
Buks Venter – mede-eienaar, Buks Boorwerke
Volg RSG Geldsake op Twitter
Luister weer: Swartkops-soutpanne – van see tot sout
Swartkops se seesoutpanne
Langs die kus van die Oos-Kaap, waar die Swartkopsrivier sy soutwater in die see uitstort, lê ’n storie gew…