Dienslewering: die rol van munisipaliteite en gemeenskapsorganisasies


Die plaaslike regeringsverkiesings is om die draai. Hoe lyk die verhouding tussen plaaslike regerings en gemeenskapsorganisies, belastingbetalersverenigings, nie-regeringsorganisasies en geloofsgemeenskappe met betrekking tot dienslewering en infrastruktuurontwikkeling?