Elke munisipaliteit MOET dié pligte nakom


My Mooi Dorp is ‘n splinternuwe program op radio en is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting en bemagtiging – om model-dorpe te word.

In die derde program fokus ons op die verantwoordelikhede en pligte van ’n munisipaltiteit.

Ons vind uit dat die heel eerste stap van ’n inwoner is om die probleme punt vir punt skriftelik onder die munisipaliteit se aandag te bring.

Luister na die episode van My Mooi Dorp, aangebied deur Marí Hudson

Kyk en lees meer oor 1e en 2e episodes:

My mooi dorp: Jy hét baie magte