Ene konsentrasie!


Die span van RSG is die eerstes by die SAUK wat opgelei word in die gebruik van nuwe uitsaai-sagteware. Die Johannesburgse span word nou opgelei en die Kaapse span in die eerste helfte van April.

Die nuwe sagteware-tegnologie bekend as Dira! bring stabiliteit en meer moontlikhede wat verpakking en regstreekse uitsendings betref. Dis nie eerste opgradering in jare.

Dit kos baie konsentrasie van die RSG-span. By Johann Pieterse (voor), gee (agter van links na regs) Mariëtta Kruger, Suzaan Steyn, Jody Hendricks, Patiswa Dlulane en Ettienne Ludick ernstige aandag.