Is mede-eienaars geregtig op gelyke voordele?


Igna Klynsmith beantwoord onder meer vrae oor

  • die vererwing van skuld, en
  • die beginsel dat mede-eienaars van bates geregtig is op gelyke voordele van die bates.
  • Hy verduidelik ook hoe en waar om te kla oor jou mediese fonds.

Luister ook na die beste Regsake programme die afgelope maand:

Landbougrond en munisipale belasting

Intestate boedel; beswaar teen belasting-aanslag; werknemer-ontslag

Erflatings en testamente