Kan ouers hul kind in ‘n psigopaat verander?


As gevolg van artikels wat gereeld op sosiale media verskyn met opskrifte soos, Is my kind ‘n psigopaat? en Maak jy jou kind as ‘n psigopaat groot? het ons besluit om ondersoek in te stel oor hoe maklik of moeilik ouers hulle kinders in psigopate kan verander.