Melk se reis van koei tot verbruiker


Johan Boshoff verduidelik vir Martelize Brink watter prosesse gevolg word om melk gereed te kry vir die verbruiker. Hy vertel onder andere van pasteurisasie, homogenisering en die UHT-proses vir langlewemelk.