Met bergfietse in die Himalajas Home Oefening Reis Oggend op RSG Gepubliseer op 23/10/2018. 23/10/2018 Dit kan nie maklik wees! Om met berfietse in die Himalaja-berggebied 650 km in 9 dae af te lê. Maar Suid-Afrikaners het dié avontuur in Indë aangedurf en gesels in Oggend op RSG oor dié tog.