My avoboom dra nie vrugte nie!


Die bloeisels van ‘n avoboom

Hoe gemaak as jou avokadopeerboom baie blom, maar min of geen vrugte dra nie?

Luister na die antwoorde van wetenskaplikes in Hoe verklaar jy dit?. Hulle beantwoord ook die ander vrae:

  1. Wat is ‘n gonna of ‘n krompokkel?
  2. ‘n Rooivalkie

    Waar het rooivalke oornag voordat hoë geboue en groot uitheemse bome soos bloekoms en dennebome in Suid-Afrika verskyn het?

  3. Bloudissels

    Wat is die nut van bloudissels?