My kind is ‘n skisofreen


In ‘n openhartige gesprek vertel ‘n ma van ‘n skisofreen oor hoe dié diagnose die gesin beïnvloed, en die hoogte- en laagtepunte.

 

Christelle Webb-Joubert gesels met Helena van Blerk. Sy is die ma van ‘n skisofreen.