Oudpres FW de Klerk se laaste boodskap


Oudpres FW de Klerk en sy vrou Elita.

Oudpresident F W de Klerk is op 85 jarige ouderdom oorlede.

Hy is by sy huis in Fresnaye, Kaapstad dood nadat hy vroeër vanjaar met kanker gediagnoseer is. Hy het asbes-kanker opgedoen.

Oudpresident FW de Klerk en pres Nelson Mandela is saam met die Nobelprys vir Vrede vereer.

De Klerk was van 1989 tot 1994 die staatspresident van Suid-Afrika, en ook die laaste president van die vorige regering.

De Klerk was nou betrokke by die land se oorgang na ‘n demokratiese bedeling.

Aartsbiskop Desmond Tutu en FW de Klerk.

Hy word oorleef deur sy vrou, Elita, sy kinders Jan en Susan en kleinkinders.

Sy seun Willem is in Oktober 2020 op 53-jarige ouderdom aan kaak-kanker oorlede.

Boodskappe van medelye stroom in.

Lees meer oor sy dood: https://www.news24.com/news24/southafrica/news/breaking-former-president-fw-de-klerk-85-has-died-20211111

‘I want to be remembered as a politician who helped SA create a non-racial democracy’

In an 2015 interview with the Sunday Times, FW de Klerk was asked how he would want to be remembered

Lees meer oor Pres De Klerk:

https://en.wikipedia.org/wiki/F._W._de_Klerk

https://www.britannica.com/biography/F-W-de-Klerk

http://www.thepresidency.gov.za/national-orders/recipient/frederick-willem-de-klerk

https://fwdeklerk.org/index.php/en/

Op 2 Feb 1990 het Pres FW de Klerk sy waterskeidingstoespraak in die Parlement gelewer wat die oorgang van apartheid na demokrasie moontlik gemaak het: