Sonpanele vir huise
Energiekenner Corneels Schabort praat oor die gebruik van sonpanele in huishoudings. Milan van Wyk, ‘n dosent by die Universiteit van Joh…
‘ANC kaap die Nasionale Dialoog’
Daar word al langer as ‘n jaar oor die Nasionale Dialoog gepraat, en eergisteraand het president Cyril Ramaphosa uiteindelik die datum v…
70 Renosters van SA in Rwanda hervestig
In een van die grootste enkele hervestigingsprojekte van renosters in die geskiedenis, het African Parks pas 70 wit renosters uit Suid-Af…
Sondae op RSG – Midas of ‘n middagslapie?
RSG luisteraars sal vanaf Sondag 6 Julie moet kies – die musiekprogram Die Midas van Musiek of ‘n middagslapie?
Kobus Burger
Die v…
‘Meer as 30000 vakante onderwysposte is nasionale ramp’
Daar is meer as 30 000 poste by skole wat vanjaar gevul moes wees, maar wat steeds vakant is. Hierdie poste sluit onderwysposte en onders…
‘SEB kos SA tot 3,8 miljoen werksgeleenthede’
Die Vryemarkstigting en die Solidariteit Navorsingsintsituut het ‘n verslag bekend gemaak oor die koste van Swart Ekonomiese Bemagting. D…
Kubermisdadigers se nuutste slenters
Daniella Marais, bemarkingskoördineerder by Eset Suid Afrika, vertel van kubermisdadigers se nuwe slenters. Blaine Jones praat met ‘n ano…
Watter diere is vatbaar vir bek-en-klouseer?
Dr. Chanel Lombard, ‘n staatsveearts op Vredendal, verduidelik watter diere deur bek-en-klouseer geraak word, en hoe produsente hulle kud…
Die staat wil grond onteien vir transmissielyne
Electrical power lines hang from transmission pylons near to the Eskom Holdings SOC Ltd. Lethabo coal-fired power station in Vereeni…
Doktor op outisme-spektrum vertel van uitdagings
‘n Doktor wat op die outismespektrum is, vertel van die uitdagings wat met outisme gepaardgaan. Hy verduidelik hoe om diskriminasie teen …
KI kan ‘n skrywer só help
Kunsmatige intelligensie in enige kunsvorm, is ‘n medewerker, ‘n venoot. Dis die mening van die dubbelle Hertzogprys-bekroonde dramaturg,…
Luister weer na ‘Broodlyn’
Luister vanaand na Broodlyn deur Hein Poole. Dit is ‘n toneelstuk se teks wat verwerk is tot radiodrama.
Die storie
“Die een hand was…
Thembi se groot dag
6 Desember 2024 was Thembi se groot dag—haar matriekafskeid! Ons is so opgewonde om hierdie belangrike dag saam met haar te vier!
Th…
Wat maak die tambotieboom so ongelooflik?
Tamboitieboom. Foto: Wim Vorster
Wat presies is ekosisteemdienste, en hoe noodsaaklik is dit vir menslike welstand? Wat maak die …
Vier uit elke tien kry nou ‘n staatstoelaag
Dr Christie Viljoen, senior ekonoom by PwC, gesels oor toelaes, waar ons tans staan en wat die toekoms moontlik inhou.
Volg RSG Geldsa…
Gee Netanyahu werklik om oor Israeli gyselaars?
Dis vandag reeds Dag 609 van die oorlog in Gasa tussen Israel en Hamas. Tienduisende Palestyne is reeds dood in die oorlog wat gevolg het…
10 Dinge wat jy van Grootwithaaie moet weet
Grootwithaai
Christiaan Stopforth vertel tien dinge wat jy van grootwithaaie moet weet.
NGV kan SA R940 miljard per jaar kos
Thoneshan Naidoo, uitvoerende hoof van die Gesondheidsbefondsersvereniging (HFA), bespreek hulle hofsaak teen die Wet op Nasionale Gesond…
Die sielkunde van ’n kindermolesteerder
Dis Kinderbeskermingsweek, maar as ‘n mens na die statistieke kyk waar kinders aangerand, mishandel, gemolesteer en verkrag word, is dit …
Dit is gevaarlik om jou eiers in dié sewe mandjies te sit
Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One
Volg RSG Geldsake op Twitter
Luister weer: Hospitaalsaal in Bloem
Luister weer na Hospitaalsaal in Bloem.
Albert Maritz het ‘n aangrypende drama geskryf oor die effek van oorlog op ‘n jong man se psig…
Moenie jou kind se tande laat trek om dit te laat inpas nie!
Slaap-apnee is ‘n baie groter risikofaktor vir hart- en breinprobleme as wat dokters aanvanklik gedink het. Dit is belangrik dat dit gedi…
Wat is die jongste hommeltuig-regulasies?
Die seniorbestuurder: algemene lugvaart by die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid, Neil de Lange, praat oor hommeltuigregulasie…
Minister oor Starlink en TV-lisensies
Die debat oor die internetdiensverskaffer, Starlink, woed al ‘n paar jaar, en is op die spits gedryf ná die Suid-Afrikaanse afvaard…