Skokfeite oor SA se arm middelklas


Volgens ‘n verslag van die Wêreld Ekonomiese Forum sal ongelykhede, wat reeds ‘n uitdaging was in sekere lande vóór die coronaviruspandemie, toeneem. Die WEF se Globale Risiko-verslag vir 2022 wys dat ekonomiese en sosiomaatskaplike gevolge weens die pandemie sal uitkring. ‘n Afname in sosiomaatskaplike integrasie en inklusiwiteit bedreig 31 lande, waaronder Suid-Afrika, Argentinië en Mexiko.

Wat is die ekonomiese impak op die middelklas?

Luister na die gesprek:

https://omny.fm/shows/praat-saam/praat-saam-19-januarie-2022