Sylvester se seuns word groot


Gamka

Sylvester se twee seuns, Gamka en Kambro, is besig om in pragleeus te ontwikkel.

Kyk net hoe groot het Gamka geword!

Sylvester is nou koning van ‘n trop van agt leeus by Kuzuko Lodge by die Addo Olifantpark in Oos-Kaap.

Sylvester en Angel is die ouers van Gamka en Kambro, en Fielies (ook ‘n pragleeu) en Nicka is die ouers van Cat en Liam.

Lees ook:

 

https://www.rsgplus.org/natuur/diere/sylvester-op-sy-beste/