Tjailatyd
Category4 Jagluiperdwelpies gered
Die span van Kuzuko Lodge, wat die leeu Sylvester suksesvol hervestig het sodat hy nou leier is van ‘n trop van 8 leeus, het onlangs …
Sylvester se seuns word groot
Gamka
Sylvester se twee seuns, Gamka en Kambro, is besig om in pragleeus te ontwikkel.
Kyk net hoe groot het Gamka geword!
Sylv…
Tjailatyd vernuwe
Amore Bekker
Van 1 April gaan sommige insetsetsels by Tjailatyd eers rus, maar daar is ander wat weer die lig sien. En soos Amore alt…
Toe trou Antie Koelsoem se dogter
Amore Bekker het Sondag die troue van die dogter van die Koelsoem Kamalie, bygewoon. Koelsoem geniet saam met Flori Schrikker, groot gewi…
Sylvester en sy trop
Dit gaan goed met Sylvester, die leeu wat onlangs pa geword het. Amore Bekker het onlangs tydens haar vakansie Kuzuko Lodge, sy tuiste, b…
Dans-lekkerte op Elvis-liedjie
Het jy ‘n hupstoot vir die dag nodig? Kyk na die lekkerte van dié danspaartjie:
Uitsonderlik: Die storie van Angel en Nicka
Twee leeuwyfies, Angel en Nicka, het ‘n uitsonderlike verhaal:
eers is hulle as babas byna self dood is nadat hulle ma vermoedelik deur …
Sylvester is pa van 2 welpies!
Sylvester die leeu is nou ‘n trotse pa.
Sylvester die leeu en sy leeuwyfie Angel is nou die trotse ouers van twee oulike leeuwelpies, …
Watse diertjie is dit dié?
Dis een van die heel taaiste diertjie op die planeet (en selfs die buitenste ruim).
Tardigradas (stadige stappers) is agtpotige mi…
Flori en Kulsum: kos, die riel en poetsbak
Tjailatyd-luisteraars ken al die voorslag-kosmakers Flori Schrikker en Kulsum Kamali. Wanneer Amore Bekker van Tjailatyd een van hulle …
Vliegtuie van die toekoms
Wat van ‘n nuwe hibriede vliegtuig wat vinniger vlieg en minder brandstof gebruik, soos dié konsepmodel van KLM en TU Delft?
En wat va…
Bruidsfoto vind die bruid… deur RSG!
‘n Luisteraar, Schwess Keyser, koop onlangs ‘n foto van ‘n bruid vir R30 by ‘n hospies-winkel op Stellenbosch. Sy wonder toe sommer wie s…
Tjailatyd in die Alpe – kyk waar ons is
Aartappels: Amore vertel
In die 22 jaar wat ek uitsaai, is die aartappelsage sover die hoogtepunt!
Die storie wil maar net nie gaan lê nie …. dit het so begin….