Driesestig
TagPloegskulpslak maak strande skoon van bloublasies en jellievisse
Die klein ploegskulpslak.
Maryke Musson gesels oor die ploegskulpslak, wat veral op strande te sien is waar hulle bloublasies en jell…
Bly só veilig teen kuber-swendelaars
Kuberveiligheidspesialis Heino Gevers praat oor swendelaars wat jou persoonlike inligting gebruik om jou te manipuleer en mislei.
Ontdek weer die vergete grondpad tussen Ceres en Kuruman
Met ‘n perdekar op die vergete grondpad
Piet Coetzer en Prof. Doreen Atkinson vertel vir Martelize Brink van die Vergete Hoofweg van…
Kolganse bedreig inheemse voëls
Wie sou ooit kon dink dat die kolgans ‘n bedreiging vir ander inheemse voëls, selfs uile, inhou?
Mariska Spoormaker het meer hiervan g…
Identifiseer plante met dié gratis toep
Marietjie Smit vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Clanflora, ‘n gratis toepassing waarmee jy 616 blomme van Namakwaland, die…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Hoe word koolstofdatering gedoen?
Maggi Loubser vertel vir Martelize Brink hoe radiokoolstofdatering werk, wat bepaal hoe oud ‘n voorwerp is.
Van skroot tot kuns
Martelize Brink het op ‘n onlangse besoek aan Groot Brakrivier met mense gesels wat weggooigoed nuwe gee as bruikbare produkte en kunswer…
Hoeveel keer kan ek kookolie hergebruik?
Is dit veilig om olie wat reeds een keer verhit is, ‘n tweede keer te verhit? Kan gevaarlike transvette vorm met herverhitting? Verskil o…
SA vrou kry doktorsgraad selfs nadat kwart van haar brein weggesny is
Dr Amy Martin
Amy Martin
Amy Martin (33) van Durbanville het die byna onmoontlik reggekry. Sy het ‘n doktorsgraad behaal in weerw…
SA se Lippizaners woon nou in die Paarl
Die Lipizzaner-perde, alombekend vir hul betowerende danspassies, het onlangs van Kyalami in Gauteng, Kaap toe getrek. Hulle nuwe blyplek…
Die stand van SA se daggabedryf
Gabriel Theron praat oor die stand van die daggabedryf in Suid-Afrika, na aanleiding van die aankonding in die staatsrede dat groot uitbr…
Seesterre word in Kaap gered
Jaco Pieterse gesels met Martelize Brink oor ‘n seester-reddingspoging.
‘n Blik op landbou in Egipte
Landbou al langs die Nyl is besig om te groei.
Arthur Lilford vertel vir Martelize Brink van landbou in Egipte, en sy belewenis van d…
Lena Conradie kook makataankonfyt
By Companjesdrift buite Stellenbosch gaan kyk Haidee hoe die vrolike Lena Conradie makataankonfyt aanmekaarslaan en sy hoor meer oor Lena…
Ontmoet Karoo-seun Reagen, jong kaptein van ‘n mynskip
Reagen Lemmetuis van Oudtshoorn is op 38 een van die jongste kapteine aan die stuur van ‘n mynskip van een van die wêreldse grootste diam…
Bokmelk in sjampanjeglas op Wêreld melkdag
Haidee by Fairview se bokke
In 2020 het Suid-Afrikaanse melkuitvoere ‘n hoogtepunt van 460 miljoen liter aangeteken, ondanks Covid-19…
Martelize vlieg! Kyk foto’s en video
Martelize Brink het in ‘n Cessna gaan vlieg en selfs beheer daarvan geneem.
Sy gesels met vlieënier en instrukteur van die Stellenbosc…
Parapleeg swem van Robbeneiland na Blouberg
Alwyn Uys
Alwyn Uys gesels met Martelize Brink nadat hy die eerste parapleeg geword het om van Robbeneiland na Bloubergstrand te swem…
Hoe lank kan kos veilig in jou yskas bly?
Rou vleis moet op die onderste rakke wees.
Hoe lank kan kos in jou yskas gesond bly?
RSG | DRIESESTIG Download 6.2 MB …Clivias galore!
Die Clivia uitstalling in die Pofadder op Babylonstoren
Kobus Pietersen van Babylonstoren gesels oor Tuindag, en nooi mense om die Cl…
Rare versameling antieke tapisserieë
Johan Rademan het by Nicky Coetzee se huis gaan besoek aflê en op kultuurhistoriese skatte uit Frankryk afgekom wat jou asem sal wegslaan…
Denver Vraagom gesels oor sy stryd teen alkoholisme
Denver Vraagom
Die akteur Denver Vraagom vertel vir Haidee Muller van sy jarelange stryd teen alkoholisme en hoe dit deesdae met hom …
‘n OTM wat pap uitspoeg
Die eerste pap-OTM is op Potchefstroom in gebruik geneem.
‘n OTM waar jy pap kan kry? Ja, jy het reg gehoor.
Prof. L.J. Grob…