Uitsonderlike landskapfoto’s


Die 50 finalis-foto’s van Boredpanda se Landskap#2010 foto-kompetisie is werklik verruklik mooi. Hier is ‘n kykie na enkele van die mooiste 50 foto’s van die kompetisie (https://www.boredpanda.com/photography-landscape2019-agora/?utm_source=google&utm_medium=organic&utm_campaign=organic).

Die foto’s wissel van Namibia se majestieuse duine (#36) tot Ysland se landskappe, en sal jou lus maak om te reis. Jy kan ook stem vir jou gunsteling fotos. Vir meer inluigting gaan na: go.onelink.me