Verkeerspolisie van die toekoms


Toekomsnuus: Woensdag 18 April 2018

Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 12 Augustus 2028, en ons kyk hoe ‘n digitale stemassistant verkeerspolisie gehelp het om ‘n roekelose bestuurder vas te trek.