Visse het persoonlikhede


Visse het persoonlikhede! Sommige is vriendelik en ander is boelies. ‘n Invoerder en verspreider van visse vir akwariums vertel meer oor visse as troeteldiere en die proses van begin tot einde om die vis hier te kry en wat dit als behels.

Johan Maritz vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe seevisse vir akwariums gevang, of geteel word, en wys algemene foute uit wat mense met hulle akwariums maak.

Hier is enkele van die gewildste en mooiste visse vir ‘n akwarium:

‘n Clown Surgeon

Powder Blue Tang

Foxface

Wild Caught Clown

Royal dottyback

Fox Face & Koran Angel

Desjardini Sailfin Tang 1