Winkel-eienaar, buit ‘n elektrisiteit-herverkoper jou uit?


Marí Hudson kyk na herverkopers van elektrisiteit wat dalk onwettige wins maak, en of ons dorpe mislukte dorpe is.

Luister na vorige episodes:

Hoe werk elektrisiteitsvoorsiening in dorpe en waar loop dinge skeef?

 

https://www.rsgplus.org/hoe-werk-elektrisiteitsvoorsiening-in-dorpe/

Dorpe: Jy kan nie beplan sonder betroubare data nie