Onteiening: ANC-kiersers nie gepla; DA-minister praat bont
Hoe laat Marlene Dumas-werk wêreldrekord spat?
Marlene Dumas
‘n Skildery wat die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Marlene Dumas, in 1997 geskilder het, is verlede week vir ‘n be…
Wat is “floodlighting” in verhoudings?
SA wen weer goud by Chelsea
Tiger Brands verkoop uiteindelik sy Ashton-fabriek, maar vir R1
Volg RSG Geldsake op Twitter
Kuns: Só verskil sout- van kristalglassuur
Luister Donderdagaand na “My Japan”
This picture taken on March 11, 2011 by Sadatsugu Tomizawa and released via Jiji Press on March 21, 2011 shows tsunami waves hitting the…
Kan veesiektes totaal voorkom word?
Kan aanvullings jou metabolisme jonk hou?
Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor aanvullings en gee leefstylwenke om jou metabolisme jonk te hou.
Interessante plantpatologie bevindings
Ná 21 jaar verlaat dr. Gert van Coller die Departement van Landbou in die Wes-Kaap as plantpatologienavorser. Hy gesels oor onlangs…
Australiër praat Afrikaans
Australiër Caleb Cambridge vertel vir Martelize Brink hoe hy twee jaar gelede begin Afrikaans leer het nadat hy sy meisie, Nina Marais, i…
10 Dinge wat jy moet weet van asma
Dr. Corli Lodder vertel tien dinge wat jy van asma moet weet.
Luister weer: “As kluise kon praat”
Luister Donderdagaand 15 Mei om 8 uur na “As kluise kon praat” deur Marion Erskine.
Die verhaal is losweg gebaseer op die 1977 Kruger…
Ons nuwe aandboekvoorlesing “Skaakmat in Elf” begin Donderdag
Die volgende opwindende hoofstuk in RSG se gewilde laataanboekvoorlesings begin op Donderdag 16 Mei, net ná nege-uur in die aand.
Luis…
Skuif mense na ’n ander bank oor bankkoste?
Dr Michael Jordaan – medestigter en voorsitter, Bank Zero.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Kan kinders met outisme werklik gehelp word om beter te funksioneer?
Wat word bedoel met neurodiversiteit? Is dit nou ‘n ander naam vir outisme? Kan kinders met outisme werklik gehelp word om beter te kommu…
W-K se Agriwerker van jaar gee reed oor winter-groentetuine
Lindie-Alet van Staden is verlede jaar aangewys as die Wes-Kaap se algehele wenner van die provinsie se Agriwerker van die Jaar-kompetisi…
Hoekom oorverhit elektronika in satelliete nie?
Ons praat met die skeppers van ’n grensverskuiwende produksie wat boeiende storievertelling oor die ruimte kombineer met meesleurende mus…
Luister weer na “Ken jy vir Fytjie Eland” ter viering van Afrikaans 100
Eben Cruywagen se drama Ken jy vir Fytjie Eland? is Donderdagaand 8 Mei om 8uur uitgesaai ter viering van Afrikaans 100 op RSG.
Die st…
Watter weerstoestande word dié winter verwag?
Vandag is die eerste Maandag van Mei, en in sekere dele van die land was dit al snerpend koud aan die begin van die winter. In Johannesbu…
Landbou: Toetsing vir brusellose; hulp vir Kaapstad-hawe
Die Suiwelstandaardagentskap sal eersdaags vir brusellose in melk kan toets by hulle nuwe laboratorium.
Theo Boshoff vertel van ‘n pro…
Wat is ASMR?
Hoekom word sekere bye meer aangetrek na die kos wat mense eet, eerder as na blomme? Wat is ASMR? Hoe weet ons dit ontspan mense? Wat as…
Is jy passief aggressief?
Ons kyk na die implikasies van passiewe aggressie in verhoudings. Wat is die subtiele, dog skadelike, maniere waarop mense negatiewe emos…
Sal Eskom beter diens lewer as munisipaliteite?
Munisipaliteite regoor die land het teen einde Maart vanjaar ‘n verstommende R100 miljard aan Eskom geskuld. Dis 33% hoër as die vorige j…