My Mooi Dorp: 4 dinge wat jy moet weet Home Top Stories My Mooi Dorp Gepubliseer op 18/04/2021. 19/04/2021 In die 7e episode van My Mooi Dorp gesels ons oor die vier dinge wat jy móét weet om as gemeenskap met jou munisipaliteit saam te werk. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/04/my_mooi_dorp_17_apr_my_mooi_dorp_17_april_2021_medium.mp3 Luister na die vorige programme: Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang